Liewe Here Jesus,
Kom in my hart.
Vergewe my van my sonde.
Was my en reinig my.
Maak my vry.
Jesus, dankie dat U vir my gesterf het.
Ek glo dat U uit die dood opgestaan het.
En dat U weer vir my terugkom.
Vul my met die Heilige Gees.
Gee my 'n passie vir die verlorenes.
'n Honger na die dinge van God.
En 'n heilige vrymoedigheid om die Evangelie van Jesus Christus te verkondig.
Ek is gered!
Ek is wedergebore!
Ek is vergewe!
En ek is op pad Hemel toe.
Want ek het Jesus in my hart.
