As 'n bedienaar van die Evangelie van Jesus Christus, sê ek vandag vir jou dat al jou sondes vergewe is.

Onthou altyd om na God te hardloop en nie van God af nie, want Hy het jou lief en het 'n groot plan vir jou lewe.
